|
Re: ghosts?" [boodskap #92686 is 'n antwoord op boodskap #92557] |
Fri, 07 May 2004 22:23 |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie" skryf
>
> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>
> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
Die Ruiter in die Dag van
die Derde Republiek.
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92689 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Fri, 07 May 2004 23:07 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die al gesê, maar ek gaan dit weer sê. Whoohooo!!! Die Antie is terug
:)) Hoe was jou mantras gewees?
E
"@rogers.com" wrote:
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92694 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Sat, 08 May 2004 06:23 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uitdaging aanvaar. Net omdat ek nie van sy regse sienswyses hou nie.
Frikkie, jy is uitgedaag.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92702 is 'n antwoord op boodskap #92689] |
Sat, 08 May 2004 10:40 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie ver hierbo is is gesê die ng is NIE aanvanklik as eksklusief Afrikaans
bedoel nie? Waar het die verandering gekom?
"Elaine" skryf in boodskap news:c7h4se$4q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het die al gesê, maar ek gaan dit weer sê. Whoohooo!!! Die Antie is terug
> :)) Hoe was jou mantras gewees?
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
>> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
>> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
>> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
>> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
>> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
>> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
>> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
>> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
>> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
>> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>>
>> Die Ruiter in die Dag van
>> die Derde Republiek.
>>
>
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92703 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Sat, 08 May 2004 10:43 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mag ek van die antie verneem of haar aanmerkings oor die blankes op hierdie
groep nie ook rassisties is nie? Of werk dit net een kant toe?
"@rogers.com" wrote in message
news:W%Tmc.452522$2oI1.312872@twister01.bloor.is.net.cable.r ogers.com...
>
> "Frikkie" skryf
>>
>> "So, Sipho, tell us what it's like to have sex with a ghost?"
>>
>> Sipho replied, "Eish! From thar back I is thinking you say, "Goats!"
>
> Ek daag nou mense op hierdie nuusgroep uit
> om te begin protesteer teen Frikkie se gebruik
> van hierdie nuusgroep. Nie alleen hou hy aan
> om Engels op hierdie nuusgroep te gebruik asof
> dit julle almal se moedertaal is nie, maar hy gaan
> aan om rassistiese opmerkings te maak oor die
> swart mense in Suid-Afrika. Dit nadat mens
> veilig kan aanneem dat Frikkie se Engels, wanneer
> hy dit self praat en nie steel van ander mense nie,
> net so geradbraak sou wees as sy Afrikaans, wat
> hy minder en minder op hierdie nuusgroep gebruik.
>
> Die Ruiter in die Dag van
> die Derde Republiek.
>
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92705 is 'n antwoord op boodskap #92702] |
Sat, 08 May 2004 13:04 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarvoor vra jy my? Ek het nog nooit gemoan oor Engels nie :)
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:409cb938.0@news1.mweb.co.za...
> Nie ver hierbo is is gesê die ng is NIE aanvanklik as eksklusief Afrikaans
> bedoel nie? Waar het die verandering gekom?
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92745 is 'n antwoord op boodskap #92689] |
Mon, 10 May 2004 12:43 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sy't te vér agter gesit en "matras" gehoor...!
Max____________________________
"Elaine"
> :)) Hoe was jou mantras gewees?
>
> E
|
|
|
Re: ghosts?" [boodskap #92746 is 'n antwoord op boodskap #92686] |
Mon, 10 May 2004 12:44 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tot jy ook bietjie met die tyd meegaan, staan ek aan Pikkie se kant!!!